Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

KayykayyKayykayy
1
25
Kayykayy

26 - Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Omdat ek iemand is wat met haar hele hart omgee. Ek waardeer eerlikheid, lojaliteit en die klein dinge in die...

12wimpilen3412wimpilen34
1
1
12wimpilen34

48 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Skaam, still en teruggetrokke. Luister graag. Hou van die natuur, hike en rustig wees. Is redelik sarcastic maar...

HonestmanHonestman
1
0
Honestman

39 - Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika

Fun,Honoust,loving,c areing,funny,music love,pret,adventorou s,goal orrientaded,Passionf ul,achieving,true,hu...

BiaciamiBiaciami
1
42
Biaciami

47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is wie ek is . Geen aansittery nie Eerlik en op reg. Soek net die een . En nie n bullshitter nie

KittyvonHollenbachKittyvonHollenbach
4
19
KittyvonHollenbach

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Firecracker persoonlikheid. Liefde in oordaad. Opreg en reguit. Nie roker. Hou van verrassings en avonture....

snuffiesnuffie
1
0
snuffie

43 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Sag geaard. Hardwerkend. Liefde vol. Gee respek en liefde, vra respek en liefde. Hou van braai ,kamp en...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026