Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lilly_SLilly_S
1
25
Lilly_S

43 - Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Sjoe... Dis 'n baie moeilike vraag.. Dis soortgelyk aan die stresvolle onderhoud situasie wanneer hulle sê: Tell...

TheBruTheBru
1
3
TheBru

42 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Want eks die 1 wavoor jy als gevra het, en gewag het voor, sodat jy nie alleen als aanpak ini lewe nie! Mekaar...

Sonskyn_94Sonskyn_94
2
16
Sonskyn_94

30 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is "easy-going" en iemand wat die lekker dinge in die lewe geniet. Ek is alles behalwe 'n "high maintanance"...

Nonna82Nonna82
1
2
Nonna82

43 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir die lewe en om te lag. Geloof eerste bo alles Hou van die buitelewe, kamp, bosveld Stap graag met my...

seanetseanet
1
1
seanet

49 - Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek hou van die buite lug Bewaar wilde diere en n vrou se hart ons kan bietjie gesels oor wat ons van hou

WonderbaarWonderbaar
1
1
Wonderbaar

47 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Sal gaaf wees pad vorentoe te stap met passie, behoort n belewenis te wees, aangename verassings met positiewe...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025